Strooidak / Willistonfees

Datum:  27/28 OKTOBER 2017

Waar?  Op DE POORT

PROGRAM

SATERDAG vanaf 07:30

Ons benodig BAIE HELPERS!

 

VRYDAGOGGEND

06:00 – 07:30

MANNE-ONTBYT in die kerksaal met inspirerende spreker

Kaartjies R100 pp

 

VRYDAG vanaf 09:00

Williston vleise en sosaties – rou en gaar  /  Gebak / Deli / Poeding / Pannekoek / Geskenke / Tweedehandse artikels en boeke / Kindertafel en kindervermaak / Kuiertent / Kafee

 

VRYDAGAAND vanaf 19:30

SUSHI

PIZZA

POTJIEKOS

BRAAIVLEIS

KUIERTENT

MUSIEK deur Christo en Cobus (van Broersfaam)

 

SATERDAGOGGEND VROEG

BERGFIETSTRAP 10km of 40km

 

SATERDAGOGGEND vanaf 07:30

Heerlike plaasontbyt

 

SATERDAGOGGEND vanaf 08:30

Boere-orkes

 

Kom kuier lekker saam!